Assessering in Opvoedkunde

Dreyer, JM

PDF

Assessering en leer is onlosmaaklik vervleg; aangesien assessering bepaal of leer plaasgevind het; watter leer plaasgevind het en watter leer nog moet plaasvind. Assesseerders is konstante metgeselle dwarsdeur leerders se lewens; wat die leerpad en die leertempo bepaal. Assesseerders moet dikwels besluite neem wat die leerders se toekoms kan rig. Assessering in Opvoedkunde beskryf die reis van assessering en verskaf waardevolle inligting en riglyne om die pad makliker te maak. Assessering in Opvoedkunde stel 'n verskeidenheid temas en uitdagings betreffende assessering in Graad R tot Graad 12 bekend. Daar is afdelings vir onderskeidelik die Grondslagfase; Intermedi�ªre Fase; Senior Fase; Verdere Onderwys en Opleiding vir skole en Verdere Beroepsonderwys en Opleiding

R 391.49
9780627033100
2.89 mb
Afrikaans
2015-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.