Dramateks; Die - 'n handleiding

Keuris, M

PDF

Hoe ontleed ons 'n drama? Hoe benader ons die feit dat 'n drama meestal geskryf is om opgevoer te word? Watter invloed het die opvoeringsgerigtheid van 'n drama op aspekte soos die karakters; die tyd en ruimte; asook die drama struktuur? Hierdie vrae en meer word in Die Dramateks: 'n handleiding op 'n eenvoudige en toegangklike wyse beantwoord. Die dramateks gee sowel 'n basieise inleiding tot die moderne dramateorie as praktiese riglyne oor hoe om 'n dramateks te analiseer; en is 'n nuttige gids vir beide dosente en studente. Die teorie word deurgaans verduidelik en ge�¯llustreer aan die hand van voorbeelde uit meer as dertig bekende Afrikaanse dramas.

R 333.01
9780627031540
1.21 mb
Afrikaans
2014-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.