Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual translation terminology

Beukes, A , Pienaar, M

PDF

Veeltalige Vertaalterminologie/Multilingual Translation Terminology is â��n versameling van sowat 200 Afrikaanse en Engelse terme oor vertaling met ooreenstemmende ekwivalente in Frans; Duits; Spaans en Nederlands. Die termlys is gegrond op konsepte wat deur die Internasionale Federasie van Vertalers (FIT) ge�¯dentifiseer is. Hierdie boek is bedoel as â��n nuttige hulpmiddel by die praktiese onderrig van vertaling; maar kan ook met vrug benut word deur praktiserende vertalers en tolke op soek na toeligting oor die basiese konsepte en woordeskat wat gebruik word in die internasionale praktyk van vertaling en tolking.

R 517.50
9780627029608
1.59 mb
Multiple languages
2012-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.