Boerderybestuur - finansiering; investering en menslikehulpbronbestuur

Reenen, MJ van , Marais, A de K , Nel, PS

PDF

Soos enige sakeonderneming kan 'n boerdery wat nie lewesvatbaar is en goed bestuur word nie; nie oor die lang termyn winsgewend voortbestaan nie. Die eerste vereiste vir die vestiging van 'n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite. Die bes beplande boerdery kan egter ook ten gronde gaan as gevolg van onewewigtige finansieringsbesluite; en veral in hedendaagse omstandighede; ook weens swak meslikehulpbronsbestuurspraktyke en arbeidsverhoudinge. Hierdie boek; wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur; bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierings- en investeringsbelsuite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsbetrekkinge in boerderyverband.

R 693.00
9780627033568
76.39 mb
Afrikaans
2015-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.