Fonetiek 5/u

Coetzee, AE

EPUB

â��n Verbeterde en bygewerkte uitgawe. Praktykgerig en bied insig in die klanke en die klanksisteem van Afrikaans; asook in die belangrikste verskille met di�© van Engels en ander Suid-Afrikaanse tale. Die nut van fonetiese transkripsies by lemmas in woordeboeke word uitgelig. Die belangrikheid van die optekening en beskrywing van werklike uitspraak met behulp van fonetiese tekens kry baie aandag. Gemik op student in tale en opvoedkunde. Inhoud: â�¢ Wat behels Fonetiek? â�¢ Spraakapparaat â�¢ Fonetiese alfabet â�¢ Van teken tot skrif tot fonetiese skrif â�¢ Woordeboeke en uitspraak â�¢ Onderskeidende kenmerke â�¢ Vokale â�¢ Konsonante â�¢ Sillabes; intonasie en klem â�¢ Kategoriale klanksisteme â�¢ Uitspraakvariasie â�¢ Spelre�«ls en die klanksisteem â�¢ Klanke en klankbeelding â�¢ Transkripsies van liter�ªre werke

R 292.50
9780627035852
5.47 mb
Afrikaans
2018-01-01
Van Schaik Publishers
5
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.