Perspektief en profiel - 'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis deel 1 2/u

HP, Van Coller

EPUB

’n Nuwe bygewerkte en uitgebreide uitgawe van Perspektief en profiel (Deel 1; 2 & 3) – die mees omvangryke en resente literatuurgeskiedenis in Afrikaans. Die perspektiewe en profiele is ingrypend hersien (daar is weglatings en veral toevoegings) en ook anders gerangskik. Die insluiting van nuwe perspektiewe oor die uitgewersbedryf; literêre tydskrifte en kinder- en jeugliteratuur gee ’n veel meer omvattende blik op die hele Afrikaanse literêre veld. Kenners is betrek by die skryf van perspektiewe en profiele en daar is ook bydraes aangevra van buitelandse akademici. Daar is ’n verskeidenheid van (wetenskaplike) paradigmas en style sigbaar. Hierdie literatuurgeskiedenis is veral bedoel vir vakkenners; maar sal ook vir die (nagraadse) student en geïnteresseerde leek van groot belang kan wees. Deel 1 – Verkorte inhoud:’n Perspektief op die aanvangsfase van die Afrikaanse letterkunde’n Perspektief op die Nederlandstalige Suid-Afrikaanse letterkunde’n Inleiding tot buitekanonieke Afrikaanse kulturele praktyke’n Perspektief op die Afrikaanse prosa van die twintigste eeu tot 2010.

R 693.00
9780627031076
4.16 mb
Afrikaans
2016-01-01
Van Schaik Publishers
2
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.