Perspektief en profiel - 'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis deel 2 2/u

Coller, HP van

EPUB

ââ?¬â?¢n Nuwe bygewerkte en uitgebreide uitgawe van Perspektief en profiel (Deel 1; 2 & 3) ââ?¬â?? die mees omvangryke en resente literatuurgeskiedenis in Afrikaans. Die perspektiewe en profiele is ingrypend hersien (daar is weglatings en veral toevoegings) en ook anders gerangskik. Die insluiting van nuwe perspektiewe oor die uitgewersbedryf; literÃ?ªre tydskrifte en kinder- en jeugliteratuur gee ââ?¬â?¢n veel meer omvattende blik op die hele Afrikaanse literÃ?ªre veld. Kenners is betrek by die skryf van perspektiewe en profiele en daar is ook bydraes aangevra van buitelandse akademici. Daar is ââ?¬â?¢n verskeidenheid van (wetenskaplike) paradigmas en style sigbaar. Hierdie literatuurgeskiedenis is veral bedoel vir vakkenners; maar sal ook vir die (nagraadse) student en geÃ?¯nteresseerde leek van groot belang kan wees. Deel 2 ââ?¬â?? Verkorte inhoud:ââ?¬â?¢n Oorsig van die Afrikaanse drama en teater van 1990 tot 2010.

R 742.50
9780627031083
6.54 mb
Afrikaans
2016-01-01
Van Schaik Publishers
2
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.