Verbintenis en venster: die Nederlands-talige letterkunde van aanvang tot hede ââ?¬â??ââ?¬â?¢n Literatuurgeskiedenis in Afrikaans; Deel 1

Coller, HP Van

EPUB

Die eerste Afrikaanse literatuurgeskiedenis oor die Nederlandstalige letterkunde in 30 jaar. Van belang vir dosente en nagraadse studente in die Nederlandse letterkunde. Hierdie publikasie is �n unieke kombinasie van �n diachroniese letterkunde-oorsig (geskiedenis) (Deel 1) en �n sinchroniese poolshoogte deurdat die profiele van meer as 40 belangrike Nederlandstalige skrywers gegee word (Deel 2). In die profiele word hulle belangrikste werk bespreek en hulle huidige plek in die Nederlandstalige letterkunde aangedui.

R 580.50
9780627036668
0.1 mb
Afrikaans
2020-01-01
Van Schaik Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.