Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 Onderwysersgids Adobe Edition

Ryke, Elizabeth , Lee, Donve , Nocutt, Patricia , McKehenie, Victoria , Bloch, Joane

PDF

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids met CD-ROM sluit 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar in, verskaf leiding vir die onderrig van elke les en vorm van assessering, asook remedierings- en uitbreidingsaktiwiteite vir elke Eenheid, bevat fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, en voorsien musieksnitte ter ondersteuning van die Uitvoerende Kunste-onderwerp.

R 0.00
9781107381650
11.12 mb
Afrikaans
2013-05-01
Cambridge University Press
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.