Kwantitatiewe tegnieke vorm die ruggraat van alle statistiese; ekonomiese en bestuursmodelle waarvolgens vooruitskattings gemaak en bestuursbesluite geneem word. Die doel van hierdie boek is om die rol van hierdie tegnieke aan studente te verduidelik en hulle in staat te stel om dit te bemeester. Die onderwerpe wat behandel word; sluit direk aan by die kwantitatiewe agtergrond wat vir bepaalde beroepe in die sakew�ªreld vereis word.