X-Faktor Graad 7 Wiskunde Studiegids (KABV)

Groenewald, Marlien , Fourie, Laetitia

PDF

Die Graad 7 X-Faktor is nou deel van ons baie gewilde X-Faktorreeks vir Graad 8 tot 12 leerders.Nou kan leerders, asook hul onderwysers en ouers, seker maak dat hulle in Graad 7 goed voorberei word en dus gereed is vir die eise wat Graad 8 Wiskunde aan hulle sal stel.Ons glo dat alle Graad 7 leerders wat die studiegids gebruik met selfvertroue die volgende fase in hul Wiskundeonderrig sal aanpak. Die boek dek en het die volgende ten doel:rn * Die werk word volgens onderwerp gerangskik en behandel. rn * Afdelings begin met opsommings en voorbeelde. Dit is so eenvouding geskryf dat leerders wat sukkel, die daaropvolgende werk maklik sal kan doen. rn * Die stof dien ook as stimulering vir leerders wat presteer en ekstra wil oefen deur vrae uit te werk. rn * Leerders kan die boek onafhanklik en met groot vrug gebruik omdat antwoorde op alle vrae agter in die boek verskaf word. Waar nodig, word stappe getoon. rn * Leerders kan nou met groot sukses voorberei vir toetse en eksamens. Sukses in wiskunde is uiteraard oefen, oefen en nogmaals oefen.

R 121.43
9780994672735
3.96 mb
Afrikaans
2015-06-01
Future Managers
1st
3
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.