Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 Leederboek (CAPS)

Scholtz, PW , Vorster, ME

EPUB

Die Leerderboek bied die volgende: Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet? Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld van leerders op hierdie vlak dek. Geäntegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van die inhoude. Die ontwikkeling van die vier vaardighede: Luister en praat; Lees en kyk; Skryf en aanbied; en Taalstrukture en -konvensies (geäntegreer met vaardighede 1, 2, en 3). Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings. Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede ? Handige Studiegids agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan. Die Leesboek bied die volgende: Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellingsveld en ervaringswareld. Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir bespreking en beantwoording. Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remediëring gebruik kan word n Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.

Unavailable in your Territory
9781430718048_3yr
25.03 mb
Afrikaans
2017-07-01
vivlia publishers
1
1155
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.