Kwaai Uil Gaan Swem

Ponter, Kerryn

EPUB

Dit is ?n snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met 'n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy 'n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is. Kerryn Ponter se betowerende en vernuftige illustrasies gee lewe aan die storie.

R 50.00
9781432308889
6.47 mb
Afrikaans
2017-04-01
Penguin Random House South Africa
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.