In hierdie persoonlike verhaal dink 'n meisie die "belaglike" leefstyl van haar tante en oom is gaaf, maar sy besef dat die "perfekte" leefstyl wat haar ma verkies, ook cool kan wees. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Early Fluent Readers (Gold Stage). CAPS approved.]