Ace it! Wiskunde Graad 8

MOODLEY, N. , QUIGLEY, W. J.

PDF

Graad 8 is jou eerste jaar vir hoërskool-wiskunde. Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf Graad 10 kies, jy sal die fondament vir sukses nou reeds moet lê. Ace it! Wiskunde Graad 8 kan jou hiermee help. Ace it! Wiskunde Graad 8 sal jou help om die begrippe te snap wat jy op hoërskool en verder sal benodig. Met berekeningstegnieke wat jy kan leer en gebruik en talle bewerkte voorbeelde om jou te wys hoe om dit te doen. Ace it! Wiskunde Graad 8 sal jou help om met vertroue en vermoë na Graad 9 te vorder!nnWanneer dit by Wiskunde kom, maak oefening die meester. Ace it! Wiskunde Graad 8 bevat vrae vir jou om jou vaardighede in jou eie tyd en teen jou eie pas te toets.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796091611
2.43 mb
English, Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.