The Answer Series Graad 11 WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE KABV Studiegids

Buchanan, Marilyn , al., et

PDF

"

Hierdie Graad 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde is deur 'n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel en ontwerp vir leerders wat streef na uitmuntendheid. Dit is vir indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Dit bied oefeneksamens en volledige antwoorde, wat leerders die geleentheid bied om onder tydbeheerde eksamentoestande te oefen asook om gedeeltes van die kurrikulum wat meer aandag vereis, uit te lig.

Hierdie omvattende studiegids bevat:
  • 10 Vraestel 1's met gedetailleerde memo’s
  • 10 Vraestel 2's met gedetailleerde memo’s
  • 'n Magdom hoër-orde vrae
  • Die gebruik van hierdie Graad 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde sal jou vaardighede vinnig laat verbeter en slyp en jou in staat stel om in KABV- óf IEB-eksamens uitmuntend te presteer.

    "

    R 159.00 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
    9781928354413
    11.69 mb
    Afrikaans
    2018-07-11
    The Answer Educational Publishers
    1
    1095
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.