The Answer Series Graad 10 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids

Lewis, Talita , Engelbrecht, Michael

PDF

"

Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik 'n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die lê van 'n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:
  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • 2 eksamenvraestelle en –memo’s
  • "

    R 218.99 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
    9781928354482
    8.13 mb
    Afrikaans
    2019-02-15
    The Answer Educational Publishers
    1
    1095
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.