Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n alles-in-een hulpmiddel om duidelike konsepontwikkeling en ‘n in-diepte begrip van hierdie uitdagende kurrikulum te verseker. Onderwysers, asook leerders, het reeds bewys hoe effektief die impak daarvan is om hierdie boek regdeur die jaar te gebruik om resultate te verbeter.