Hierdie Graad 11 Wiskunde 3-in-1 Klasteks en Studiegids bestaan uit notas, uitgewerkte voorbeelde en oefeninge, almal met volledige antwoorde, wat alle aspekte van die kurrikulum dek, deur elke onderwerp vanaf die eerste beginsels tot uiteindelike bemeestering te neem.