Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied duidelike terminologie, stap-vir-stap, omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde, tesame met gegradeerde oefeninge wat die gaping tussen Graad 10 en Graad 12 oorbrug. Vasleggingsvrae met gedetailleerde antwoorde ondersteun die ontwikkeling van vaardighede om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die kurrikulum, aan te pak.