Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 Studiegids bied vir KABV- en IEB-leerders ‘n uitgebreide reeks eksamenvrae en antwoorde. Die gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en wenke regdeur die boek lei die leerder deur die uitdagende inhoud. Hierdie boek is ideaal vir vaslegging sowel as deeglike toets- en eksamenvoorbereiding.