Hierdie topverkoper Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids bly ‘n gunsteling ‘moet-hê’ vir Fisiese Wetenskappe-leerders. Dit is ‘n selfstandige ondersteuningshulpmiddel wat leerders stap-vir-stap na meer effektiewe onafhanklike leer lei. Onderwysers en leerders geniet beide die verstaanbaarheid van die inhoud, die logiese uitleg en die eenvoudige, toeganklike styl.Hierdie topverkoper Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids bly ‘n gunsteling ‘moet-hê’ vir Fisiese Wetenskappe-leerders. Dit is ‘n selfstandige ondersteuningshulpmiddel wat leerders stap-vir-stap na meer effektiewe onafhanklike leer lei. Onderwysers en leerders geniet beide die verstaanbaarheid van die inhoud, die logiese uitleg en die eenvoudige, toeganklike styl.