Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids DEEL 1 is ‘n betroubare bron van goed nagevorsde inhoud wat jaar na jaar deur onderwysers en leerders gebruik word. Elke noukeurig opgestelde komponent dra by tot die ontwikkeling van selfvertroue, skerp insig en verbeterde vaardighede.