The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 2 3in1 KABV Studiegids

Elliott, Grace , Fouché , , Helena , Sterrenberg, Liesl

PDF

"
Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van 'n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak
  • Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit
  • Sleutelkenmerke:
  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
  • Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

    "

    R 218.99 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
    9781928354574
    13.91 mb
    Afrikaans
    2019-02-18
    The Answer Educational Publishers
    1
    1095
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.