"
Hierdie Graad 12 Wiskunde 2in1 studiegids is 'n topverkoper. Dit bied 'n unieke metode om die hele kursus in Matriekwiskunde te bemeester deur jou trappie-vir-trappie teen 'n trapleer van bereikbare vrae en antwoorde, wat deurentyd vir terugvoer en groei voorsiening maak, uit te lei.
Hierdie studiegids het TWEE duidelike afdelings:PLUS, 'n 'NUWE UITBREIDING’-afdeling, wat bestaan uit uitdagende vrae en memo’s vir Vraestel 1 en Vraestel 2. Hierdie is hoër-orde vrae, geïdentifiseer uit verslae oor die afgelope jare, wat diep wiskundige denke vereis en bevorder.
Sleutelkenmerke:Hierdie topverkoper bied uitstekende voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante regdeur die jaar en daar is al gesien hoe baie leerders hul kritieke denkvaardighede in hierdie sleutelvak verbeter en bo hul verwagtinge presteer.
"