Hierdie topverkoper Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids word hoogs aanbeveel as ‘n alles-in-een-pakket van maklik volgbare KABV-inhoud, met oorspronklike vrae en omvattende antwoorde in bekende en onbekende kontekste. Dit maak voorsiening vir ‘n wye spektrum leerders en prikkel die belangstelling en genotvolle gebruik van die kurrikuluminhoud.