Hierdie Graad 9 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids maak uitdagende vakinhoud makliker om te verstaan. Al drie EBW-modules word in praktiese, hanteerbare grootte onderwerpe opgebreek en op ’n leerdervriendelike wyse aangebied. Eenvoudige verduidelikings lei leerders deur elke inhoudsarea, terwyl gegradeerde vrae en geannoteerde antwoorde geleenthede bied vir selfassessering en hersiening.