In hierdie realistiese fiksieverhaal is 'n seun vasbeslote om 'n prys vir sy broer uit die kloumasjien te wen. Om dit te kan doen, moet hy om hulp vra, wat teen 'n hoë koste kom. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Sapphire Stage). CAPS approved.]