In hierdie realistiese fiksieverhaal laat 'n seun se jaloesie hom druk op sy suster om roekeloos op te tree, maar nadat hy die moontlike gevolge oorweeg het, keer hy haar voor dit te laat is. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Silver Stage). CAPS approved.]