In hierdie realistiese fiksieverhaal is Eddie skaam om sy ou skoene te dra, maar met sy pa se hulp leer hy dat wie jy is meer saak maak as wat jy dra. [Key Links levelled guided reader for Foundation Phase Early Readers (Yellow Stage). CAPS approved.]