In hierdie realistiese fiksieverhaal bring 'n meisie 'n troeteldiermuis skool toe, en haar vriendin raak so jaloers dat sy in die geheim iets doen waarop sy nie trots is nie. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Early Fluent Readers (Gold Stage). CAPS approved.]