Hierdie inligtingsteks verduidelik die verskillende soorte kameras wat gebruik word om wild in die nag te fotografeer en die redes waarom elkeen gebruik word. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Emerald Stage). CAPS approved.]