In hierdie persoonlike narratief is 'n seun verbaas om te vind dat hy die geselskap van sy nuwe vriendin langsaan geniet. Alhoewel hulle deur sosiale druk uitgedaag word, groei hul vriendskap. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Sapphire Stage). CAPS approved.]