In hierdie realistiese fiksieverhaal begin Ouma Mienkie en haar vriende dans en haal die halfeindronde van 'n TV-talentprogram deur, en bewys ouderdom is geen hindernis vir enigiets nie! [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Ruby Stage). CAPS approved.]