Die Verstote Swerwers staan op die punt daarvan om geskiedenis te maak, die slegste soort geskiedenis. As hulle nog een wedstryd verloor, kan hulle amptelik as die Swakste Span van Alle Tye in rekordboeke bekend staan. Kan Kasper ???Senubol??? Stemmet sy hopelose span voor Saterdag in ???n wenspan verander?