In hierdie realistiese fiksieverhaal leer ?n meisie om nie vinnig mense te oordeel nadat die nuwe meisie haar plek ingeneem het as haar klasmaats se gunsteling storieverteller nie. [Key Links levelled guided reader for Foundation Phase Early Fluent Readers (Orange Stage). CAPS approved.]