Hierdie Graad 12 Landbouwetenskappe 2-in-1-Studiegids bied ‘n uitgebreide reeks eksamenvrae en antwoorde. Die gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en wenke regdeur die boek lei die leerder deur die uitdagende inhoud. Hierdie boek is ideaal vir vaslegging asook deeglike toets- en eksamenvoorbereiding.