The Answer Series Graad 12 REKENINGKUNDE 2in1 KABV Studiegids

Botha, Ann

PDF

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 2in1 studiegids is 'n uiters doeltreffende hersieningshulpmiddel. Jy kan dit regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding gebruik.

Sleutelkenmerke:
  • 'n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Hierdie afdeling dek die noodsaaklike teorie en basiese konsepte.
  • 7 eksamenvraestelle en voorgestelde antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee.
  • Die wenke, kommentaar, studienotas en deurlopende advies wat deur die onderwyser-skrywer aangebied word, ontwikkel selfvertroue by die leerders soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne vir berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings dra alles by tot 'n eenstopboek wat die leerder deeglik voorberei vir toetse en eksamens.

    R 135.00 LICENCE: 365 DAYS ONLY
    1Y9781928354628
    6.39 mb
    Afrikaans
    2019-10-01
    The Answer Educational Publishers
    1
    365
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.