The Answer Series Graad 12 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids

Botha, Ann

PDF

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ’n volledige, stap-vir-stap uiteensetting van die Graad 12 Rekeningkunde KABV-kurrikulum. Dit lei leerders vanaf die fundamentele konsepte tot by die mees uitdagende inhoud, met duidelike notas en maklik verstaanbare verduidelikings wat die leerstof vereenvoudig. Gegradeerde vrae en antwoorde regdeur die boek stel leerders in staat om hul kennis toe te pas, hul vordering te monitor en selfvertroue vir assesserings en eksamens op te bou.

R 299.00 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
9781928354611
7.07 mb
Afrikaans
2018-12-05
The Answer Educational Publishers
1
1095
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.