Hierdie inligtingsteks bied 'n verslag aan oor die probleme wat betrokke is by die vrylating van gevangene Reusepandas in die natuur en hoe wetenskaplikes probeer om die spesie te help oorleef. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Silver Stage). CAPS approved.]