Hierdie inligtingsteks bied 'n verslag aan oor sommige idees wat die eerste keer in wetenskapfiksieboeke verskyn het en nou 'n feit geword het as gevolg van vooruitgang in tegnologie. [Key Links levelled guided reader for Intermediate Phase Fluent Readers (Emerald Stage). CAPS approved.]