Hierdie inligtingsteks wys hoe wilde diere en mense nie altyd langs mekaar kan leef nie, maar om die diere te verskuif kan 'n oplossing vir beide wees. [Key Links levelled guided reader for Foundation Phase Early Readers (Yellow Stage). CAPS approved.]