In hierdie realistiese fiksieverhaal haat 'n meisie die skoolmiddagete wat haar ma vir haar gee en steek dit elke dag by die huis weg sonder om die gevolge in ag te neem. [Key Links levelled guided reader for Foundation Phase Early Fluent Readers (Orange Stage). CAPS approved.]