Hierdie vyfde uitgawe van Wildplaasbestuur is geskryf deur 36 kenners op verskeie gebiede; en die redakteurs is â��n ervare ekoloog en â��n wildveearts. Die gids is so volledig moontlik en alle hoofstukke is hersien en bygewerk. Daar is uitgebreide inligting oor inligtingstelsels en databestuur; die ekonomie van die wildbedryf in Suid-Afrika; bakteriese; virus- en protoso�¯ese wildsiektes; wildveilings; die aanhou; bestuur en jag van groot roofdiere; trofeejag; vleisproduksie; veldbestuur; en die rehabilitering van habitat. Die gegewens oor wildhandel en wildvangs is tot en met 2019 opgedateer.