Zoem In Wiskunde Graad 10 is ‘n multimedia leermateriaal gevul met prente, videos, oudio onderrig, animasies en interaktiewe aktiwiteite wat onmiddellike terugvoer gee. Gebruik Zoem In as jou persoonlike tutor met die selfvertroue wat jy nodig het om suksesvol te wees in die klaskamer en in eksamens.