Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente 5/u

P, Mohr

PDF

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is ’n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen; teen ’n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die material wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en lê ’n stewige grondslag vir intermediêre en gevorderde studie in ekonomie. Die vyfde uitgawe is ’n herstruktureerde; omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes; val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. ’n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee. Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar. South African workbook for economics is ’n addisionele hulpmiddel wat studente kan aankoop by hul naaste boekwinkel of aanlynhandelaar. Besoek asseblief www. vanschaiknet. com vir inligting oor kern- en aanvullende produkte vir Ekonomie I.

R 688.50
9780627033452
6.31 mb
Afrikaans
2015-01-01
Van Schaik Publishers
5
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.