Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese variëteite; lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou: oor die ontstaan van Afrikaans ’n kritiese ontleding; samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal.