Kalmte in die malle gejaag

Villiers, Johannes Bertus de

EPUB

Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.

R 255.00
9780798181303
0.74 mb
Afrikaans
2020-04-13
Human & Rousseau
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.