Inhoud en konsepte strek van die ontstaan en aard van die Afrikaanse taal; leksikografie en dokumentontwerp tot fonetiek; fonologie; morfologie; semantiek; taalverwerwing en die normatiewe taalkunde. Al die bestaande hoofstukke is op datum gebring en ’n ekstra hoofstuk oor sintaksis is bygevoeg om nuwer sieninge te weerspieël. Bydraes deur spesialiste in die onderskeie velde bied die nuutste navorsing. Gemik op studente in die Afrikaanse Taalkunde; onderwysers; akademici en taalpraktisyns.