ZOEM! ’n Oerwoud vol dinosourusse

van Baalen, Theresa

EPUB

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

R 135.00
9780637001823
17.94 mb
Afrikaans
2023-05-15
LAPA Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.